Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Swaar Infanterie-man

(image)

Swaar infanterie is 'n ongewone keuse om troepe te bewapen. Hulle is baie moelik om na die oorlogs-stryd te stuur en is gewoonlik net nuttig met die verdediging van die kasteel of dorp waarin hul gestasioneer is. Van kop tot tone in swaar plaat-lyfbeskerming geklee, en bewapen met yster-knuppels, is hierdie eenhede uitmuntend in 'n naby-geveg. 'n Paar van hulle in die middel van die linie sal die lyn aansienlik versterk. Die nadele is duidelik, beide in die gewig van die plaat pantser, en die sorg wat dit vereis. In sekere situasies maak die voordele op vir die nadele.

Bevorder na:
Bevorder na: Skoktroep
Skuiwe: 19
LP: 38
Beweging: 4
EP: 40
Vlak: 1
Orde: wettig
IDHeavy Infantryman
Vermoëns:
(image)knuppel
impak
11 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem50%
steek40%
impak10%
vuur-10%
koue-10%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Flat130%
Frozen420%
Grot240%
Heuwels340%
Impassable9940%
Kasteel150%
Kusstreek320%
Moeras410%
Mushroom Grove240%
Sand220%
Unwalkable9920%
Vlak Water410%
Woud240%